
Deprecated: Function eregi_replace() is deprecated in /usr/www/users/upregio/mainfile.php on line 173
<?xml version="1.0" encoding="ISO-8859-1"?>

<!DOCTYPE rss PUBLIC "-//Netscape Communications//DTD RSS 0.91//EN"
 "http://my.netscape.com/publish/formats/rss-0.91.dtd">

<rss version="0.91">

<channel>
<title>Find Upington Accommodation, Green Kalahari,  4x4 hire, Tourism info and Upington Businesses. Your portal to the Upington region. The Official Website for Upington</title>
<link>http://www.upington.co.za</link>
<description>upington.co.za News</description>
<language>en-us</language>

<item>
<title>NOUE ONTKOMING VIR ONNIE NA GRU ONGELUK</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=142</link>
<description>'n Jong onderwyser van die Voorbereidingskool Fanie Malan is Vrydag in 'n motorongeluk baie ernstig beseer. Twee voertuie het blykbaar sowat 10km buite Keimoes, oppad na Upington in mekaar vasgery. Dit vas omstreeks 04:00 daardie oggend. Noodvoertuie en die polisie was op die ongelukstoneel toe die jong onderwyser, Louwdine Steenkamp (26) vanuit Keimoes na Upington onderweg was.&lt;br /&gt;</description>
</item>

<item>
<title>La Queca Spanish Dansers - Kuierfees</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=141</link>
<description>Hierdie groep dames is almal deel van die La Queca Spanish Dansskool wat gedurende die Kuierfees gaan optree. Maak seker dat u hulle nie mis nie. &lt;br /&gt;Maak seker dat u hulle nie vanaf Donderdag tot Saterdag by die fees misloop nie!</description>
</item>

<item>
<title>TOERISMEROETE BEKENDGESTEL</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=140</link>
<description>Met die uitbreiding of verlengings van die kokerboom, kos- en wynroete na Upington het die Gastehuise van Upington die geleentheid gehad om 'n dagtoer mee te maak. Hulle kom hul self vergewis van al die besienswaardigheide, geskiendenis en wonderlike natuur skoonheid.</description>
</item>

<item>
<title>ORANJERIViER SE WATERVLAK STYG VERDER</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=139</link>
<description>UPINGTON &amp;ndash; Die watervlak van die Oranjerivier by Upington het gister
verder gestyg met re&amp;euml;n wat net nį 19:00 oor die dorp uitgesak het,
terwyl nog br&amp;ucirc;e gister in die streek gesluit is.&lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Die br&amp;ucirc;e by Upington en Kakamas is steeds oop en teen gister laat was
daar nog nie sprake dat dit toegemaak sou word nie. Water het vroegaand
aan die laagliggende ingangspunte van die voetgangerbrug begin knibbel.</description>
</item>

<item>
<title>WOORDE VLOEI SOOS RIVIERWATER</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=138</link>
<description>Net soos die groot verskeidenheid landbougewasse wat uit die vrugbare grond langs die magtige Oranje spruit duik letterkundige meesterstukke al vir dekades soos papirusplante langs die Nyl op. &lt;br /&gt;Menigte skrywers het al probeer om die unike karakter van die river en sy mense op papier vas te l&amp;ecirc;, maar dit sit nie in enigeen se broek om die mense van die Groot Gariep te verstaan nie, wat nog te s&amp;ecirc; van verwoord..&lt;br /&gt;</description>
</item>

<item>
<title>RIETFONTEIN VOOR IN DIE KOOR MET BORSKANKER BEWUSMAKING VIR KANSA</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=137</link>
<description>Rietfontein: Wat 'n pragtige pienk prentjie was die borskanker bewusmakings oggend nie wat Mali Burden en haar vrywilliger span vir die mense van Rietfontein gere&amp;euml;l het. &lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Daar was 164 leerders en personeel van die Rietfontein Gekombineerde skool wat die Saterdagoggend bymekaar gekom het om meer te leer oor die bevreesde siekte: Borskanker..&lt;br /&gt;</description>
</item>

<item>
<title>MAPAGO PRIVAAT POLISIėRING STIG BUURTWAG SISTEEM</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=136</link>
<description>Upington: Di&amp;egrave; buurtwag is gestig as 'n divisie van die gerespekteerde Mapago Sekuriteitsnaam. Die manier van optrede is die beste manier om u waardevolle besittings soos jou familie, eiendomme en voertuie te beskerm. Hierdie diens is uiters koste effektief vir die publiek, met 'n
eenmalige aansluitingsfooi en 'n baie bekostigbare bedrag per maand
daarna, vir 'n 12 uur tydperk per dag..</description>
</item>

<item>
<title>ABBA OP UPINGTON</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=135</link>
<description>&lt;strong&gt;Upington:&lt;/strong&gt; Aan die einde van die vertoning is die gehoor nie altyd seker of dit werklik die kunstenaars op die verhoog is wat gesing het nie.. so eg vertolk hierdie kunstenaars die ABBA liedjies. &lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Moenie die kans laat verby glip om ABBA Magic vertoning op 3 September 2010 om 19:00 by die Fanie Malan Saalperdskouseksie aangebied en vir enige navrae kan Ann by 083 459 1376 geskakel word&lt;br /&gt;</description>
</item>

<item>
<title>INTERNASIONALE PLANTVERBRUIKERS FORUM OP KEIMOES WAS GROOT SUKSES!</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=134</link>
<description>Die Internasionale Planteverbruikers Forum was 'n unieke geleentheid om soveel plantkundiges en navorsers in Kai! Garib area te verwelkom. &lt;br /&gt;&lt;br /&gt;Die volgende Universiteite was teenwoordig: Johannesburg Universiteit,
Pretoria-, Bloemfontein-, Stellenbosch-, Fort Hare-, Botswana-,
Wes-Kaap-, Zululand-, Venda-, Limpopo- en Beloit College USA..</description>
</item>

<item>
<title>ORANJERIVIER SE PUIK 2010 OES SKOP NUWE ERA VIR WYNE AF</title>
<link>http://www.upington.co.za/modules.php?name=News&amp;file=article&amp;sid=133</link>
<description>Met sommige Suid-Afrikaanse wynstreke wat vanjaar 'n 30% afname in hul oesskattings ervaar het, kyk die bedryf met dorstige o&amp;euml; na die Oranjerivier-wynstreek wat 'n buitengewone wynoes gehad het. Volgens Mnr Matthee van Schalkwyk, Oranjerivier Wynkelders se
produksiehoof, was dit 'n baie goeie jaar vir Oranjerivier se vyf
wynkelders wat aan die oewer van die rivier gele&amp;euml; is in die Upington
omgewing..</description>
</item>

</channel>
</rss>
